Geskenklys
Registreer om ’n geskenk te kies
Net jou naam en e-pos — geen wagwoord nie. Jy bly aangemeld op hierdie toestel.
Reeds geregistreer?
Op ’n ander foon of rekenaar? Tik jou e-pos en ons stuur vir jou ’n aanmeldskakel.
Wat ons nog nodig het
Registreer hierbo om iets te kies.
Baba-klere
Groottes: Newborn (net 3–4 stukkies), 0–3 maande, 3–6 maande (winterklere) en 6–12 maande. Koop eerder 0–3 en 3–6 maande as newborn.
- Baba vestjies / boddiesKort- en langmouNog 12 nodig
- Baba growsNog 7 nodig
- HempiesNog 6 nodig
- BroekiesNog 8 nodig
- Kouse (pare)Nog 10 nodig
Sleep sacks
Kies die regte grootte en TOG-gradering volgens die kamertemperatuur.
- Sleep sack — NewbornLiggewigNog 2 nodig
- Sleep sack — 0–3 maandeLiggewig en mediumNog 2 nodig
- Sleep sack — 3–6 maandeMedium tot swaarNog 2 nodig
- Sleep sack — 6–12 maandeMedium tot liggewigNog 2 nodig
Doeke en Versorging
- Doeke — NewbornPakkeNog 4 nodig
- Doeke — Size 1PakkeNog 6 nodig
- Doeke — Size 2PakkeNog 5 nodig
- Doeke — Size 3PakkeNog 5 nodig
- Doeke — Size 4PakkeNog 6 nodig
- Baby wipesPakkeNog 10 nodig
- Baba-badprodukteJohnson’s, Elizabeth Anne, Pure Beginnings, Oh-Lief, BennettsNog 4 nodig
- BoudsalfSudocrem, Bennetts, BepanthenNog 4 nodig
- Weggooi-doeksakkiesPakkeNog 4 nodig
Voeding en Bottels
- BababottelsDr. Brown’s, NUK, Tommee Tippee Natural StartNog 6 nodig
- BottelborselsNog 2 nodig
- Bottelsteriliseerder
- Eetgereistel
- BorslappiesNog 12 nodig
Baba-benodigdhede en Speelgoed
- Baba-naelknipper / naeltrimmer / naelstelletjieNog 2 nodig
- Haarborsel
- HangersNog 30 nodig
- SpeelgoedNog 8 nodig
- Bad-speelgoedNog 5 nodig
- Teething toysNog 4 nodig
- Musiekmobiel
- Naglappie / fopspeenNog 3 nodig
- Kar-speeldingetjieNog 2 nodig
Medisyne en Skoonmaakmiddels
- OorstokkiesNog 2 nodig
- Nasal aspirator
- Ear thermometer
- Krampwater
- Telaminte druppels
- Karvol
- Humidifier
- Vicks pads vir die humidifier
- Teething gel
- Panado stroop
- Baba-veilige wasgoedpoeier
- Baba-veilige wasversagter
- Baba-veilige opwasmiddel
Groter items
Groter items waarvoor ons nog spaar. Julle is meer as welkom om saam met ander gaste een te koop, of om ’n bydrae te maak — enige bydrae word opreg waardeer!
- Bouncer swing
- Play mat
- Travel cot
- Baby carrier
- Bumbo changing padKleur: Taupe
- Bottle warmer
- Doeksak
- Baba monitor